Willie Oosthuizen is 'n professionele adviseur met 'n B.A. Honn. Soc. Graad, en is geregistreer as berader by die Raad vir Beraders in Suid Afrika. Hy is 'n getroude sakeman, en het sewe kinders.
Sertifikaat in:
Strategie en Metodes in Streek Ontwikkelings Beplanning (DSE)
Arbeidsverhoudinge (Puk)
Projek Beplanning (DSE)