Brandstof vir die huwelik
Maak Christus die middelpunt van jou persoonlike lewe en al jou verhoudinge.
Ondersoek God se Woord wat ook ‘n lamp is vir jou huwelik.
Onthou: Liefde is nie net ‘n gevoel nie.
Liefde is ‘n daad wat met dade bewys word.
Liefde moet gedoen word.
Soek na geleenthede om jou maat gelukkig te maak.
Onthou dat verhoudinge nie noodwendig gaan oor wat jy kan kry nie.
Onvoorwaardelike liefde soek na wat ek kan gee!
Moet nooit kwaad gaan slaap nie.
Hanteer die konflik voor daar ‘n nag daaroor verbygaan.
Konflik kan opbouend hanteer word.
Dis moontlik om ware geluk te beleef!
Die huwelik is ‘n instelling van God!
Praat oor jou probleme met kundiges as jy nie meer weet watter kant toe nie.
Skakels
www.dieknoop.co.za
www.rieme.co.za
jbay.biz
bongo's pub
jbaysurfboards.co.za
www.jeffreysbaybackpackers.co.za
www.jeristone.co.za
www.sabiz.biz
the sunflower restaurant
www.spinnerbaits.co.za
www.stfrancisbayleisure.co.za
bluwater fishing charters
the big fish web design